Zuid-afrikaans woordenboek

H.J. Terblanche - M.A., D. Litt

Gepubliceerd op 17-01-2024

los

betekenis & definitie

links; gelos, deur betaling afkoop; afvuur; loslaat, nie vas nie; afsonderlik; slap; op sigself staande; nie geheg aan nie; nie vasgesit nie (geld); onsamehangend; vry; ligsinnig; onsedelik; onseker, vaag; afneembaar (kledingstuk); los voor, heeltemal voor.

< >