Zuid-afrikaans woordenboek

H.J. Terblanche - M.A., D. Litt

Gepubliceerd op 17-01-2024

aanslaan

betekenis & definitie

aangeslaan; aantik; klawers neerdruk; laat hoor (toon); met die hand vorentoe slaan (voetbal); die hakke teen mekaar slaan; bereken, belas; aan die gang sit, aanskakel (motor); die agterpoot teen die voorpoot kap (perd); vastrap (remme); vasspyker; ondeursigtig word (glas); aanpaksel kry.

< >