Zuid-afrikaans woordenboek

H.J. Terblanche - M.A., D. Litt

Gepubliceerd op 17-01-2024

vir

betekenis & definitie

ten opsigte van; met die doel om; met betrekking tot; ten voordele van; in plek van; in ruil vir; in aanmerking nemende; vir eers, sien vereers; vir goed, vir altyd; vir oulaas, vir allerlaaste keer; vir seker, sonder twyfel; vir sover, tot die mate.

< >