Zuid-afrikaans woordenboek

H.J. Terblanche - M.A., D. Litt

Gepubliceerd op 17-01-2024

lig

betekenis & definitie

skynsel; etertrillings wat dinge sigbaar maak; ligverspreidende voorwerp; lamp; duidelikheid; wysheid; kennis; openbaarheid; helder, nie donker nie; goed verlig; nie swaar nie; nie moeilik nie; bietjie ylhoofdig; maklik om te bewerk; maklik verteerbaar; wat nie gou aantas nie; sag; gering; onbeduidend; nie diep nie (slaap), spoedig, maklik; gelig, optel, ophef; lig gee of versprei; oorwin; leegmaak (briewebus).

< >