Zuid-afrikaans woordenboek

H.J. Terblanche - M.A., D. Litt

Gepubliceerd op 17-01-2024

leer, leër, lêer

betekenis & definitie

1. leer: bereide vel van diere; vakleerlingskap; leerstellinge, leerstellings, aantal reëls wat een afgeslote geheel vorm; lere, werktuig om langs op te klim; uitrygplek (kous); geleer, onderwys, onderrig; preek; kennis omtrent iets in geheue opneem; laat insien; studeer; afrig; uitryg (kous).

2. leër: troepemag; groot menigte; lêplek; geleër, kamp opslaan; (laat), kampeer.
3. lêer: iets of iem. wat lê; register; vogmaat; 16 ankers; dwarsbalk op spoorlyn; omslag waarin papiere gebêre word.

< >