1. kele, opening agter die kleintongetjie; keelgat; voorste gedeelte v/d nek; gekeel, slag deur keet af te sny; op wrede manier doodmaak; ruineer.
2. keël: voorwerp met sirkelvormige grondvlak wat met ‘n punt boontoe loop; konus; gekeël, die keëlspel speel.