Wat is de betekenis van slaaf, slawe?

2024-04-30
Zuid-afrikaans woordenboek

H.J. Terblanche - M.A., D. Litt

slaaf, slawe

iem. wat eiendom van ander is en sonder vergoeding vir hom werk; iem. wat (vir ander) baie hard werk; iem. wat prooi van sy eie neiginge is; geslaaf, werk soos slaaf.