sout
skeikundige bestanddeel wat aan seewater sy karakteristieke smaak gee; gekristalliseerde vorm hiervan; natriumchloride; bepaalde skeikundige verbinding, met baie soutdeeltjies; met smaak van sout; gesout, met sout toeberei; sout invryf; immuun word teen siekte; vervals (minerale in myn).