Wat is de betekenis van vyf?

2025-07-23
Zuid-afrikaans woordenboek

H.J. Terblanche - M.A., D. Litt

vyf

vywe, vier plus een; vyfde kolonne, verraderlike groep wat staatsgesag in land ondermyn en bereid is om die vyand te help; vyfdekolonner.