Wat is de betekenis van mof, mowwe?

2025-07-25
Zuid-afrikaans woordenboek

H.J. Terblanche - M.A., D. Litt

mof, mowwe

1. mof, mowwe: mofbees; mofskaap; handskoen met duim dog sonder vingers; koker van pels of wolvel om hande van albei kante af in te steek; buis tot verbinding van twee pype; uiteinde van pyp waarin ander pas; baster; verpotte klein dier of persoon. 2. Mof, Mowwe: Duitser.